Text
stringlengths 1
10.7k
⌀ | Text Number
int64 0
31
| License
stringclasses 6
values | Text By
stringclasses 463
values | Translation By
stringlengths 1
146
⌀ | Language
stringclasses 188
values | File Name
stringlengths 9
81
| Source
stringclasses 16
values | ISO639-3
stringclasses 178
values | Script
stringclasses 23
values | Parallel ID
stringclasses 822
values | Story Category
stringclasses 4
values |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Die groot hiëna het by die
ingang van die hut gesit, terwyl
al die ander hiënas in
verskillende rigtings gegaan
het. Hulle het lank gevat en die
groot hiëna het begin insluimer
voor die warm vuur.
Binnekort het hy gesnork. Dit
was Mulongo se kans om weg te
kom! Maar hoe gaan sy verby
die hiëna kom? Hy was so groot
dat hy die hele ingang van die
deur versper het. | 10 | CC-BY | Sarah Nangobi | Desiré Eybers | af | 0184_mulongo-en-die-hienas.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0184 | asp |
Daar was net een uitweg.
Sy het 'n vlieënde sprong
regoor die hiëna se rug gemaak
en so vinnig gehardloop as wat
haar bene haar kon dra. | 11 | CC-BY | Sarah Nangobi | Desiré Eybers | af | 0184_mulongo-en-die-hienas.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0184 | asp |
Die hiënas het toe teruggekom
en gesien wat gebeur het. Hulle
het agter haar aan gehardloop
en getjank van woede en
teleurstelling.
Dit was te laat. | 12 | CC-BY | Sarah Nangobi | Desiré Eybers | af | 0184_mulongo-en-die-hienas.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0184 | asp |
Soos Mulongo na haar dorpie
teruggekeer het, het een van
die inwoners haar erken en
geskree ''Mulongo, Mulongo is
oppad, Mulongo is oppad.'' Haar
pa en ma het uitgehardloop om
haar te ontmoet. Hulle het haar
'n druk gegee terwyl hulle vir
God dankie gesê het dat Hy
hulle kind veilig bewaar het,
''Mulongo, Mulongo, ons het
gedink jy het gesterf!'' | 13 | CC-BY | Sarah Nangobi | Desiré Eybers | af | 0184_mulongo-en-die-hienas.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0184 | asp |
Van daardie dag af het Mulongo en haar vriende nooit weer alleen na die woud
gegaan nie. | 14 | CC-BY | Sarah Nangobi | Desiré Eybers | af | 0184_mulongo-en-die-hienas.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0184 | asp |
My ma maak tuin.
Sy het ʼn klein tuin
gemaak.
Sy het ertjies in haar
klein tuin geplant. | 0 | CC-BY | Tom Sabwa | Tersia Myburgh | af | 0188_my-ma-maak-tuin.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0188 | asp |
My pa maak tuin.
Hy het ʼn klein tuin
gemaak.
Hy het blomme in sy
klein tuin geplant. | 1 | CC-BY | Tom Sabwa | Tersia Myburgh | af | 0188_my-ma-maak-tuin.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0188 | asp |
My ma het altwee tuine
skoon gemaak. | 2 | CC-BY | Tom Sabwa | Tersia Myburgh | af | 0188_my-ma-maak-tuin.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0188 | asp |
My pa het altwee tuine
water gegee. | 3 | CC-BY | Tom Sabwa | Tersia Myburgh | af | 0188_my-ma-maak-tuin.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0188 | asp |
Ek en my ouers het in
die klein tuine gewerk.
Ek en my suster het die
blomme en ertjies
gepluk. | 4 | CC-BY | Tom Sabwa | Tersia Myburgh | af | 0188_my-ma-maak-tuin.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0188 | asp |
Die klein tuin met
ertjies het sakke vol
ertjies gegee.
Die klein tuin met
blomme het sake vol
blomme gegee. | 5 | CC-BY | Tom Sabwa | Tersia Myburgh | af | 0188_my-ma-maak-tuin.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0188 | asp |
My ma het tuin
gemaak.
Sy het ʼn groot tuin
gemaak.
Sy het die groot tuin vol
ertjies geplant. | 6 | CC-BY | Tom Sabwa | Tersia Myburgh | af | 0188_my-ma-maak-tuin.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0188 | asp |
My pa het tuin gemaak.
Hy het ʼn groot tuin
gemaak.
Hy het die groot tuin vol
blomme geplant. | 7 | CC-BY | Tom Sabwa | Tersia Myburgh | af | 0188_my-ma-maak-tuin.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0188 | asp |
Ek kan spring en dans | 0 | CC-BY-NC | Clare Verbeek, Thembani Dladla, Zanele Buthelezi | Andries du Plessis | af | 0199_ek-kan-dit-ook-doen.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0199 | asp |
Ek kan met my
springtou spring | 1 | CC-BY-NC | Clare Verbeek, Thembani Dladla, Zanele Buthelezi | Andries du Plessis | af | 0199_ek-kan-dit-ook-doen.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0199 | asp |
Ek dans terwyl ek na
die radio luister | 2 | CC-BY-NC | Clare Verbeek, Thembani Dladla, Zanele Buthelezi | Andries du Plessis | af | 0199_ek-kan-dit-ook-doen.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0199 | asp |
Ek bou my eie draadkar | 3 | CC-BY-NC | Clare Verbeek, Thembani Dladla, Zanele Buthelezi | Andries du Plessis | af | 0199_ek-kan-dit-ook-doen.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0199 | asp |
Kyk, ek kan knip-oog! | 4 | CC-BY-NC | Clare Verbeek, Thembani Dladla, Zanele Buthelezi | Andries du Plessis | af | 0199_ek-kan-dit-ook-doen.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0199 | asp |
Ek sing in die koor | 5 | CC-BY-NC | Clare Verbeek, Thembani Dladla, Zanele Buthelezi | Andries du Plessis | af | 0199_ek-kan-dit-ook-doen.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0199 | asp |
null | 6 | CC-BY-NC | Clare Verbeek, Thembani Dladla, Zanele Buthelezi | Andries du Plessis | af | 0199_ek-kan-dit-ook-doen.md | global-asp/asp-source | afr | null | asp_0199 | asp |
Ek kan lees | 7 | CC-BY-NC | Clare Verbeek, Thembani Dladla, Zanele Buthelezi | Andries du Plessis | af | 0199_ek-kan-dit-ook-doen.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0199 | asp |
Dit was ’n meisie wat die vreemde vorm in die verte eerste gesien het. | 0 | CC BY | Lindiwe Matshikiza | Fanie Viljoen | af | 0201_donkie-kind.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0201 | asp |
Soos die vorm nadergekom het, het die meisie gesien dat dit ‘n swanger vrou was. | 1 | CC BY | Lindiwe Matshikiza | Fanie Viljoen | af | 0201_donkie-kind.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0201 | asp |
Skaam, maar dapper, het die meisie nader aan die vrou gestap. “Sy moet by ons bly,” het die meisie se mense gesê. “Ons sal haar en haar kind veilig hou.” | 2 | CC BY | Lindiwe Matshikiza | Fanie Viljoen | af | 0201_donkie-kind.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0201 | asp |
Gou was die kind op pad. Almal wou help. “Druk!” “Bring komberse!” “Water!” “Dru-u-uk!” | 3 | CC BY | Lindiwe Matshikiza | Fanie Viljoen | af | 0201_donkie-kind.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0201 | asp |
Maar toe hulle die baba sien, het almal van skok weggespring. “’n Donkie!” | 4 | CC BY | Lindiwe Matshikiza | Fanie Viljoen | af | 0201_donkie-kind.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0201 | asp |
Almal het begin stry. “Ons het gesê ons sal die ma en kind veilig hou, en dit is wat ons sal doen,” het party gesê. “Maar hulle sal vir ons slegte geluk bring,” het ander gesê. | 5 | CC BY | Lindiwe Matshikiza | Fanie Viljoen | af | 0201_donkie-kind.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0201 | asp |
Die vrou was meteens weer alleen. Sy het gewonder wat sy met die vreemde kind moes doen. Sy het gewonder wat sy met haarself moes doen. | 6 | CC BY | Lindiwe Matshikiza | Fanie Viljoen | af | 0201_donkie-kind.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0201 | asp |
Maar uiteindelik het sy aanvaar dat hy haar kind was, en sy was sy ma. As die kind maar so klein kon bly, sou alles dalk anders kon wees. | 7 | CC BY | Lindiwe Matshikiza | Fanie Viljoen | af | 0201_donkie-kind.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0201 | asp |
Maar die donkie het gegroei en gegroei totdat hy later nie meer op sy ma se rug kon pas nie. Dit maak nie saak hoe hard hy probeer het nie, hy kon nie soos ’n mens word nie. Sy ma was gereeld moeg en gefrustreerd. Soms het sy hom werk laat doen wat vir diere bedoel was. | 8 | CC BY | Lindiwe Matshikiza | Fanie Viljoen | af | 0201_donkie-kind.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0201 | asp |
Verwarring en woede het binne Donkie opgebou. Hy kon nie dít doen nie, en hy kon nie dát doen nie. Hy kon nie sús wees nie, en hy kon die só wees nie. Hy het later so kwaad geword dat hy sy ma platgeskop het. | 9 | CC BY | Lindiwe Matshikiza | Fanie Viljoen | af | 0201_donkie-kind.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0201 | asp |
Donkie raak toe baie skaam. Hy het so ver en vinnig as moontlik weggehardloop. | 10 | CC BY | Lindiwe Matshikiza | Fanie Viljoen | af | 0201_donkie-kind.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0201 | asp |
Dit was al donker toe hy uiteindelik ophou hardloop. Donkie het verdwaal. “Hie-ho?” het hy vir die donker gefluister. “Hie-ho,” het dit ge-eggo. Hy was heeltemal alleen. Opgekrul in ’n stywe balletjie, het Donkie diep en onrustig aan die slaap geraak. | 11 | CC BY | Lindiwe Matshikiza | Fanie Viljoen | af | 0201_donkie-kind.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0201 | asp |
Toe Donkie wakker word, staar ’n vreemde ou man af na hom. Hy het in die ou man se oë gekyk en ’n sprankie hoop voel flikker. | 12 | CC BY | Lindiwe Matshikiza | Fanie Viljoen | af | 0201_donkie-kind.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0201 | asp |
Donkie het by die ou man gaan bly. Die man het hom geleer hoe om te oorleef. Donkie het geluister en geleer, en die ou man ook. Hulle het mekaar gehelp en hulle het saamgelag. | 13 | CC BY | Lindiwe Matshikiza | Fanie Viljoen | af | 0201_donkie-kind.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0201 | asp |
Een oggend vra die ou man vir Donkie om hom na die berg se spits te dra. | 14 | CC BY | Lindiwe Matshikiza | Fanie Viljoen | af | 0201_donkie-kind.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0201 | asp |
Hoog tussen die wolke het hulle aan die slaap geraak. Donkie het gedroom sy ma is siek en dat sy na hom roep. | 15 | CC BY | Lindiwe Matshikiza | Fanie Viljoen | af | 0201_donkie-kind.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0201 | asp |
Toe Donkie wakker skrik, het die wolke verdwyn. Sy vriend, die ou man, was ook weg. | 16 | CC BY | Lindiwe Matshikiza | Fanie Viljoen | af | 0201_donkie-kind.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0201 | asp |
Donkie het uiteindelik geweet wat hy moet doen. | 17 | CC BY | Lindiwe Matshikiza | Fanie Viljoen | af | 0201_donkie-kind.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0201 | asp |
Donkie het sy ma weer gevind. Sy was alleen en het oor haar verlore kind getreur. Hulle het lank na mekaar gestaar. Toe gee hulle mekaar ’n stywe drukkie. | 18 | CC BY | Lindiwe Matshikiza | Fanie Viljoen | af | 0201_donkie-kind.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0201 | asp |
Die donkie-kind en sy ma het weer vir mekaar lief geword. Hulle het geleer hoe om met mekaar saam te leef. Met die tyd het ander gesinne langs hulle kom bly. | 19 | CC BY | Lindiwe Matshikiza | Fanie Viljoen | af | 0201_donkie-kind.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0201 | asp |
Die winter se koue was verby. Die lente was op pad na Nkanyezi se dorpie. | 0 | CC-BY | Mosa Mahlaba | Fanie Viljoen | af | 0203_soektog-na-die-gees-van-lente.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0203 | asp |
Een warm oggend het Nkanyezi twee ou mense van die dorpie oor die fees hoor praat. "Die mense van Ndlovu het hul geesdrif vir die feesviering verloor," het een gesug. | 1 | CC-BY | Mosa Mahlaba | Fanie Viljoen | af | 0203_soektog-na-die-gees-van-lente.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0203 | asp |
Nkanyezi was bekommerd. "Hoe sal die son skyn as ons nie sing om hom uit sy winterslaap wakker te maak nie?" het sy haarself gevra. | 2 | CC-BY | Mosa Mahlaba | Fanie Viljoen | af | 0203_soektog-na-die-gees-van-lente.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0203 | asp |
Die oumense het Nkanyezi toestemming gegee om op reis te gaan. Hulle het vir haar ’n sak gegee vir al die goed wat sy op reis sal kry. | 3 | CC-BY | Mosa Mahlaba | Fanie Viljoen | af | 0203_soektog-na-die-gees-van-lente.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0203 | asp |
Nkanyezi het heeldag geloop. Sy het ’n heuwel opgeklim, en in ’n vallei afgeklim. Sy het oor ’n rivier gevaar, en tussen skerp rotse opgeklouter. Sy het oor ’n vlakte geloop totdat sy by die skadu van die rooi berge gekom het. | 4 | CC-BY | Mosa Mahlaba | Fanie Viljoen | af | 0203_soektog-na-die-gees-van-lente.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0203 | asp |
Teen die aand het Nkanyezi ’n dorpie bereik. Dit was geverf met kleure en patrone wat sy nog nooit tevore gesien het nie. Sy het die dorpie se oumense vertel van haar reis om die geesdrif na haar mense toe terug te bring. | 5 | CC-BY | Mosa Mahlaba | Fanie Viljoen | af | 0203_soektog-na-die-gees-van-lente.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0203 | asp |
Nkanyezi het die hele dag deur ’n woud van reusebome geloop. Die hemel het donker geword. Sy kon naderhand nie meer sien nie, maar toe hoor sy die klop van tromme. | 6 | CC-BY | Mosa Mahlaba | Fanie Viljoen | af | 0203_soektog-na-die-gees-van-lente.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0203 | asp |
Nkanyezi was nou in die dorpie Bhubezi. Die mense het om ’n vuur gesit terwyl hulle tromme speel en sing. Sy het nog nooit sulke wonderlike musiek gehoor nie. | 7 | CC-BY | Mosa Mahlaba | Fanie Viljoen | af | 0203_soektog-na-die-gees-van-lente.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0203 | asp |
Die volgende oggend het die stamhoof vir Nkanyezi geroep. "My kind," het hy gesê, "hier is ’n spesiale trom. Dit speel elke keer ’n nuwe lied as jy daarop slaan." | 8 | CC-BY | Mosa Mahlaba | Fanie Viljoen | af | 0203_soektog-na-die-gees-van-lente.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0203 | asp |
Op die derde dag van haar reis, loop sy verby ’n paar vet koeie. ’n Wonderlike geur het haar smaakkliere gekielie, haar mond laat water en haar neus laat kriewel. | 9 | CC-BY | Mosa Mahlaba | Fanie Viljoen | af | 0203_soektog-na-die-gees-van-lente.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0203 | asp |
Die volgende oggend het die dorpie se kokke vir haar ’n geheime speserymengsel gegee. "Ons dogter," het hulle gesê, "hierdie speserye sal tevrede magies waarborg! Ons gee vir jou die geskenk van kos." | 10 | CC-BY | Mosa Mahlaba | Fanie Viljoen | af | 0203_soektog-na-die-gees-van-lente.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0203 | asp |
Toe sy daar aankom, het die mense van Ndlovu om haar saamgebondel. Hulle wou van al haar avonture hoor. | 11 | CC-BY | Mosa Mahlaba | Fanie Viljoen | af | 0203_soektog-na-die-gees-van-lente.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0203 | asp |
Tingi woon by sy ouma. | 0 | CC-BY | Ingrid Schechter | Helena Vilonel | af | 0210_tingi-en-die-koeie.md | global-asp/asp-new | afr | Latn | asp_0210 | asp |
Hy het altyd saam met haar die koeie opgepas. | 1 | CC-BY | Ingrid Schechter | Helena Vilonel | af | 0210_tingi-en-die-koeie.md | global-asp/asp-new | afr | Latn | asp_0210 | asp |
Eendag het soldate gekom. | 2 | CC-BY | Ingrid Schechter | Helena Vilonel | af | 0210_tingi-en-die-koeie.md | global-asp/asp-new | afr | Latn | asp_0210 | asp |
Hulle het die koeie weggevat. | 3 | CC-BY | Ingrid Schechter | Helena Vilonel | af | 0210_tingi-en-die-koeie.md | global-asp/asp-new | afr | Latn | asp_0210 | asp |
Tingi en sy ouma het weggehardloop en gaan wegkruip. | 4 | CC-BY | Ingrid Schechter | Helena Vilonel | af | 0210_tingi-en-die-koeie.md | global-asp/asp-new | afr | Latn | asp_0210 | asp |
Hulle het in die bosse weggekruip tot donker. | 5 | CC-BY | Ingrid Schechter | Helena Vilonel | af | 0210_tingi-en-die-koeie.md | global-asp/asp-new | afr | Latn | asp_0210 | asp |
Net toe het die soldate teruggekom. | 6 | CC-BY | Ingrid Schechter | Helena Vilonel | af | 0210_tingi-en-die-koeie.md | global-asp/asp-new | afr | Latn | asp_0210 | asp |
Ouma het gou vir Tingi onder die blare weggesteek. | 7 | CC-BY | Ingrid Schechter | Helena Vilonel | af | 0210_tingi-en-die-koeie.md | global-asp/asp-new | afr | Latn | asp_0210 | asp |
Een van die soldate het reg op hom getrap, maar hy het doodstil gebly. | 8 | CC-BY | Ingrid Schechter | Helena Vilonel | af | 0210_tingi-en-die-koeie.md | global-asp/asp-new | afr | Latn | asp_0210 | asp |
Toe dit veilig was, het Tingi en sy Ouma uitgekom. | 9 | CC-BY | Ingrid Schechter | Helena Vilonel | af | 0210_tingi-en-die-koeie.md | global-asp/asp-new | afr | Latn | asp_0210 | asp |
Hulle het baie saggies huis toe gesluip. | 10 | CC-BY | Ingrid Schechter | Helena Vilonel | af | 0210_tingi-en-die-koeie.md | global-asp/asp-new | afr | Latn | asp_0210 | asp |
Eendag was daar ’n bok. Die bok was die koning van plaasdiere en voëls. Op ’n dag roep die bok al die diere en voëls bymekaar vir ’n vergadering. | 0 | CC-BY | Alice Nakasango | Fanie Viljoen | af | 0211_bok-die-valse-koning.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0211 | asp |
“My vriende, ek het julle laat roep, want ek het ’n droom gehad,” het die bok gesê. Al die diere en voëls het stilgebly. Hulle het mooi na hul koning geluister. | 1 | CC-BY | Alice Nakasango | Fanie Viljoen | af | 0211_bok-die-valse-koning.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0211 | asp |
“Ek het gedroom dat daar nie meer kos of water in die land oor is nie. Baie van ons familielede het gesterf!” het die koning gesê. Toe die diere en voëls van die droom hoor, was hulle baie bekommerd. “Wat sal ons doen?” het die kat gevra. | 2 | CC-BY | Alice Nakasango | Fanie Viljoen | af | 0211_bok-die-valse-koning.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0211 | asp |
Die hen en die eend het ’n plan gehad. “Ons moet almal kos bring en dit in die koning se stoor bêre.” Al die diere het met die plan saamgestem. | 3 | CC-BY | Alice Nakasango | Fanie Viljoen | af | 0211_bok-die-valse-koning.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0211 | asp |
Die koning het ’n wet gemaak. “Kry toue,” het hy gesê. “Bind almal vas wat nie kos na my stoor toe bring nie. Dra hulle dan na my toe.” | 4 | CC-BY | Alice Nakasango | Fanie Viljoen | af | 0211_bok-die-valse-koning.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0211 | asp |
Kort hierna was dit tyd om ’n nuwe koning vir die plaas te kies. Al die diere en voëls het saamgekom en die kat tot nuwe koning verkies. | 5 | CC-BY | Alice Nakasango | Fanie Viljoen | af | 0211_bok-die-valse-koning.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0211 | asp |
Maar die bok het geweier dat die kat koning word. “Ek is die koning. Daar is geen ander koning nie. Ek kan nie enige ander dier gehoorsaam nie,” het hy gesê. | 6 | CC-BY | Alice Nakasango | Fanie Viljoen | af | 0211_bok-die-valse-koning.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0211 | asp |
Die diere het kos na die nuwe koning se stoor gebring. Maar die bok het niks gebring nie. “Toe die bok koning was, het ons almal hom gehoorsaam. Nou wil hy nie die nuwe koning gehoorsaam nie. Wat moet ons met hom doen?” het die koei gevra. | 7 | CC-BY | Alice Nakasango | Fanie Viljoen | af | 0211_bok-die-valse-koning.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0211 | asp |
Al die plaasdiere en voëls was kwaad. “Hy dink hy is anders as ons,” het hulle gebrom. | 8 | CC-BY | Alice Nakasango | Fanie Viljoen | af | 0211_bok-die-valse-koning.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0211 | asp |
Die hond het gesê: “Ek het hom gehelp toe hy koning was. Ek het saans nie geslaap nie. Ek was altyd by hom, gereed om te help.” | 9 | CC-BY | Alice Nakasango | Fanie Viljoen | af | 0211_bok-die-valse-koning.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0211 | asp |
Die skaap het gesê: “Ek het my wol gegee om sy kinders aan te trek.” | 10 | CC-BY | Alice Nakasango | Fanie Viljoen | af | 0211_bok-die-valse-koning.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0211 | asp |
Die vark het gesê: “Toe hy koning was, het ek gereeld in sy tuin gewerk en bossies uitgetrek.” | 11 | CC-BY | Alice Nakasango | Fanie Viljoen | af | 0211_bok-die-valse-koning.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0211 | asp |
Die skaap het gesê: “Hy moet verstaan hy is nie meer die koning nie. Ek weet nie hoekom hy dink hy is so belangrik nie.” | 12 | CC-BY | Alice Nakasango | Fanie Viljoen | af | 0211_bok-die-valse-koning.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0211 | asp |
Al die diere het gelag en saamgestem dat die bok kos vir die nuwe koning moet vat. Koning Kat het beveel dat die bok na hom toe gebring moet word. | 13 | CC-BY | Alice Nakasango | Fanie Viljoen | af | 0211_bok-die-valse-koning.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0211 | asp |
Toe die diere die bok gaan haal, het hy kruisbeen in ’n stoel gesit. “Ek sal nie na die kat toe gaan nie. Daar is nie ’n ander koning as ek nie. As jy eens ’n koning was, is jy altyd ’n koning!” het die bok gesê. | 14 | CC-BY | Alice Nakasango | Fanie Viljoen | af | 0211_bok-die-valse-koning.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0211 | asp |
“Ons sal jou met toue vasmaak en na die nuwe koning toe vat,” het die skaap gesê. | 15 | CC-BY | Alice Nakasango | Fanie Viljoen | af | 0211_bok-die-valse-koning.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0211 | asp |
Uiteindelik maak die koei die bok aan haar stert vas. Toe trek sy hom na die koning toe. Die skaap, die eend, die hond, die vark en die haan het gejuig toe die koei die bok trek. Hulle het almal geroep: “Vat hierdie hardkoppige bok na ons nuwe koning toe!” | 16 | CC-BY | Alice Nakasango | Fanie Viljoen | af | 0211_bok-die-valse-koning.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0211 | asp |
Van daardie dag af weier alle bokke om te loop wanneer hulle getrek word. Hulle dink jy vat hulle na die koning se hof toe nie. | 17 | CC-BY | Alice Nakasango | Fanie Viljoen | af | 0211_bok-die-valse-koning.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0211 | asp |
Ek is lief vir my juffrou. | 0 | CC-BY | Zimbili Dlamini | Fanie Viljoen | af | 0217_my-juffrou.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0217 | asp |
Sy is ’n goeie juffrou. Sy is vriendelik en geduldig. | 1 | CC-BY | Zimbili Dlamini | Fanie Viljoen | af | 0217_my-juffrou.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0217 | asp |
Sy het haar hare so mooi gevleg. | 2 | CC-BY | Zimbili Dlamini | Fanie Viljoen | af | 0217_my-juffrou.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0217 | asp |
Sy het kleurvolle krale in haar hare gesit. | 3 | CC-BY | Zimbili Dlamini | Fanie Viljoen | af | 0217_my-juffrou.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0217 | asp |
Haar krale is groen, wit, rooi en geel. | 4 | CC-BY | Zimbili Dlamini | Fanie Viljoen | af | 0217_my-juffrou.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0217 | asp |
Ma, sal Ma asseblief my hare soos my juffrou s’n vleg? | 5 | CC-BY | Zimbili Dlamini | Fanie Viljoen | af | 0217_my-juffrou.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0217 | asp |
Wanneer ek ouer is, sal ek krale in my hare dra. | 6 | CC-BY | Zimbili Dlamini | Fanie Viljoen | af | 0217_my-juffrou.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0217 | asp |
As ek eendag groot is gaan ek net soos my juffrou wees. | 7 | CC-BY | Zimbili Dlamini | Fanie Viljoen | af | 0217_my-juffrou.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0217 | asp |
Hierdie is die storie van ’n wildwagter en sy reservaat vir weesdiere. | 0 | CC-BY | Ursula Nafula | Fanie Viljoen | af | 0220_die-wildwagter-en-sy-spesiale-reservaat.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0220 | asp |
Verlede maand was ’n besige tyd by die reservaat. Die eenjarige Nomsa het eerste aangekom. Sy was maer en hartseer. | 1 | CC-BY | Ursula Nafula | Fanie Viljoen | af | 0220_die-wildwagter-en-sy-spesiale-reservaat.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0220 | asp |
Maar Nomsa het gou sterk geword. Sy het met die ander diere begin speel. | 2 | CC-BY | Ursula Nafula | Fanie Viljoen | af | 0220_die-wildwagter-en-sy-spesiale-reservaat.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0220 | asp |
Op ’n ander dag het ’n helikopter by die reservaat geland. | 3 | CC-BY | Ursula Nafula | Fanie Viljoen | af | 0220_die-wildwagter-en-sy-spesiale-reservaat.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0220 | asp |
In die helikopter was ’n klein olifantjie. Hy het onder ’n groot kombers gelê. | 4 | CC-BY | Ursula Nafula | Fanie Viljoen | af | 0220_die-wildwagter-en-sy-spesiale-reservaat.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0220 | asp |
Die olifantjie se naam was Ndiwa. Hy was vyf dae oud. Die wildwagter het Ndiwa met ’n bottel gevoer. | 5 | CC-BY | Ursula Nafula | Fanie Viljoen | af | 0220_die-wildwagter-en-sy-spesiale-reservaat.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0220 | asp |
Een aand het die aankoms van Ambia almal wakker gemaak. | 6 | CC-BY | Ursula Nafula | Fanie Viljoen | af | 0220_die-wildwagter-en-sy-spesiale-reservaat.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0220 | asp |
Ambia was vyf maande oud. Sy was swak na haar lang reis. | 7 | CC-BY | Ursula Nafula | Fanie Viljoen | af | 0220_die-wildwagter-en-sy-spesiale-reservaat.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0220 | asp |
Omdat Ambia se nek so lank was, het die wildwagter in 'n boom geklim om haar te voer. | 8 | CC-BY | Ursula Nafula | Fanie Viljoen | af | 0220_die-wildwagter-en-sy-spesiale-reservaat.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0220 | asp |
Die laaste wesies wat daardie maand opgedaag het, was die honger welpies: Kopi, Kepi en Keji. | 9 | CC-BY | Ursula Nafula | Fanie Viljoen | af | 0220_die-wildwagter-en-sy-spesiale-reservaat.md | global-asp/asp-source | afr | Latn | asp_0220 | asp |