Text
stringlengths
1
10.7k
Text Number
int64
0
31
License
stringclasses
6 values
Text By
stringclasses
463 values
Translation By
stringlengths
1
146
Language
stringclasses
188 values
File Name
stringlengths
9
81
Source
stringclasses
16 values
ISO639-3
stringclasses
178 values
Script
stringclasses
23 values
Parallel ID
stringclasses
822 values
Story Category
stringclasses
4 values
Voordat hulle het ver gegaan het die jong meisie gese, "Jou romp is so pragtig en die halssnoer is so mooi. Kan ek aseblief hulle aansit?" Nonkungu gee haar pragtigge goed na die jong meisie om aan te sit.
4
CC-BY
Alan Kenyon, Viv Kenyon
Lindsey Davis
af
0251_nonkungu-en-die-imbulu.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0251
asp
Waaneer die jong meisie het haar lappe afgedrai, en Nonkungu se romp aan te sit, het Nonkungu gesien die meisie het 'n stert! Nonkungu was bang, as sy nou weet heirdie meisie 'n Imbulu is!
5
CC-BY
Alan Kenyon, Viv Kenyon
Lindsey Davis
af
0251_nonkungu-en-die-imbulu.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0251
asp
Hulle het verder saam geloop. Nonkungu vra vir die meisie, "Asseblief wil jy my romp en halssnoer terug gee?" Die imbulu antwoord, "Nee, laat my vir hom dra tot ons om die boom kom" en sy het vir a boom op die berg vir Nonkungu gewys.
6
CC-BY
Alan Kenyon, Viv Kenyon
Lindsey Davis
af
0251_nonkungu-en-die-imbulu.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0251
asp
Tot hulle by die boom gekom, vra Nonkungu vir die imbulu, "Aseblief wil jy my romp en halssnoer terug gegee?" Maar die imbulu antwoord, "Nee, laat my hom dra tot die volgende stroom". Nonkungu was bang, en toe het sy gestem.
7
CC-BY
Alan Kenyon, Viv Kenyon
Lindsey Davis
af
0251_nonkungu-en-die-imbulu.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0251
asp
Op die laaste het hulle die stroom bereik. Nonkungu vra weer, "Aseblief wil jy my romp en halssnoer terug gee". Maar die imbulu antwoord, "Nee, laat my hom haal tot ons by die tuis waar die vrouens sit". So, loop hulle nog verde.
8
CC-BY
Alan Kenyon, Viv Kenyon
Lindsey Davis
af
0251_nonkungu-en-die-imbulu.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0251
asp
Waneer hulle by die tuis gekom, die imbulu het Nonkung terug gestoot, en roep sy vir die vrouens wat by die tuis sit. "Kyk hierdie meisie wat lappe dra. Sy het agter my vir die hulle dag get stap. Ek wens sy wil weg ge gaan", se die imbulu. Nonkungu was so skaam en bang dat sy het geloop en in die kraal verborge.
9
CC-BY
Alan Kenyon, Viv Kenyon
Lindsey Davis
af
0251_nonkungu-en-die-imbulu.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0251
asp
Die imbulu gaan by Oom Mtonyama se huis en se sy so soet, "Ek is jou niggie, Nonkungu. My ouers het vir my stuur om met jou te bly". Mtonyama verwelkom die jong meisie. Sy en sy familie was baie goed tot die imbulu. Arme Nonkungu het in die kraal geslaap and die hond se kos saam te eet.
10
CC-BY
Alan Kenyon, Viv Kenyon
Lindsey Davis
af
0251_nonkungu-en-die-imbulu.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0251
asp
Gedurende die dag het Nonkungu by die meilies verborge en sing sy, "Arme ek, arme ek. Ek was by my ma en pa na my Oom Mtonyama gestuur. Op die pad het ek 'n imbulu ontmoet en sy het my romp en halssnoer ge vat. Arme ek, arme ek".
11
CC-BY
Alan Kenyon, Viv Kenyon
Lindsey Davis
af
0251_nonkungu-en-die-imbulu.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0251
asp
Een dag, een van Mtonyama's se broers het op die veld geloop. Hy het a vreemde en pragtig liedjie. Hy weet nie wie sing nie, maar waaneer hy het by die tuis gekom, vertel sy Mtonyama die woorde. Mtonyama het by die veld gestap en die liedjie gehoor. En soek hy vir Nonkungu.
12
CC-BY
Alan Kenyon, Viv Kenyon
Lindsey Davis
af
0251_nonkungu-en-die-imbulu.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0251
asp
Nonkungu het vir haar oom vertel na als waat gebeur, en hoe die imbulu haar pragtigge klere gevat het. Mtonyama het haar na sy huis gestuur en het haar in verborge. Mtonyama weet hoe hy wil die imbulu vang.
13
CC-BY
Alan Kenyon, Viv Kenyon
Lindsey Davis
af
0251_nonkungu-en-die-imbulu.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0251
asp
Mtonyama weet 'n imbulu se stert kan nie by loop vir melk, en drink nie. So het hy na sy manne vertel om a groot gat maak en moet dit met suur melk vol maak. Mtonyama roep al die meisies in die dorpie om a spring komeptisie te he.
14
CC-BY
Alan Kenyon, Viv Kenyon
Lindsey Davis
af
0251_nonkungu-en-die-imbulu.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0251
asp
Die imbulu was bekommerd om die gat oor te spring, Omdat Sy weet haar stert wil dors wees om die suur melk. So loop sy na die tuis en sy het haar stert tot haar ligaam vasgebind. Dan gaan sy by die spring kompetisie.
15
CC-BY
Alan Kenyon, Viv Kenyon
Lindsey Davis
af
0251_nonkungu-en-die-imbulu.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0251
asp
Een meisie na die ander het oor die gat gespring het. Dan was dit die imbulu se beurt. Sy probeer hoog oor die gat te spring, maar sy stert het losgebreek. Die stert het haar af, af en af binne die suur melk gemaak.
16
CC-BY
Alan Kenyon, Viv Kenyon
Lindsey Davis
af
0251_nonkungu-en-die-imbulu.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0251
asp
As die imbulu in die suur melk gesukkel het, die manne het die gat vol gemaak met sand en het die imbulu begrawe. Toe was dit die einde van die imbulu. Nonkungu het by haar oom gebly om a lang, lang tyd te wees. En dit is die einde van die storie.
17
CC-BY
Alan Kenyon, Viv Kenyon
Lindsey Davis
af
0251_nonkungu-en-die-imbulu.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0251
asp
Eens was daar 'n gesin wat 'n boom gehad het vol soet vrugte. Almal het die boom besoek om sy vrugte te proe. Die gesin het ook 'n mooi dogter gehad. Baie mense het haar skitterende skoonheid bewonder, haar wit oë en haar mooi persoonlikheid.
0
CC-BY
Shakira Bodio
null
af
0261_vrugte.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0261
asp
Sy het in 'n mooi jong dame grootgeword. Oud en jong mans het na haar huis toe gestroom om haar te vra om te trou. Haar ouers het besluit dat die man wat onder die boom kan sit sonder om die vrugte te eet, sal haar hand in huwelik kan neem.
1
CC-BY
Shakira Bodio
null
af
0261_vrugte.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0261
asp
Die nuus het vinnig die deur die dorp versprei. Die eerste man het gekom. Hy was die hoof van al die boere in die dorp. Hy was mooi, jonk en ryk. Hy was verwelkom en met vrugte bedien. Hy het vir 'n paar minute gesit, maar kort voor lank, het hy die vrugte geëet. Hy is toe weggestuur.
2
CC-BY
Shakira Bodio
null
af
0261_vrugte.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0261
asp
Die leier van die diere wagte was volgende. Hy was mooi, jonk en ryk. Die meisie het hom bewonder. Die vrugte was aan hom bedien, maar hy het dadlik die vrugte geëet en hy was toe weggestuur.
3
CC-BY
Shakira Bodio
null
af
0261_vrugte.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0261
asp
Die volgende man het vele stukke grond gehad. Hy was arrogant en lelik. Die meisie het gebid dat hy die vrugte eet en weggestuur sou word. Hy was toe bedien met die vrugte, maar geweier om die vrugte te eet. 'n Hele tyd is al verby en die meisie begin toe die man smeek om die vrugte te eet. Teen vier uur het die honger die man oorval en toe eet hy die vrugte. Hy was ook weggestuur.
4
CC-BY
Shakira Bodio
null
af
0261_vrugte.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0261
asp
Volgende het die hoof van dorp gekom. Hy was arrogant, oud en lelik. Niemand in die dorp het van hom gehou nie. Die meisie het gewens dat hy die vrugte sal eet en weggestuur word. Die vrugte is toe aan die man bedien en hy het geweier om dit te eet. Hy het die hele dag daar gesit. Ongeveer ses uur het hy gevra of hy na die badkamer toe mag gaan. Hy was toegelaat om te gaan.
5
CC-BY
Shakira Bodio
null
af
0261_vrugte.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0261
asp
Hy het teruggekom en die reuk van die vrugte het hom oorhang en sy lippe was rooi! Hy het die vrugte in die badkamer geëet. Die meisie was verlig. Die man is toe weggestuur.
6
CC-BY
Shakira Bodio
null
af
0261_vrugte.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0261
asp
'n Paar dae later het 'n jong, mooi, ryk prins aangekom. Die meisie het hom verstaar en het hom bewonder. Sy het hom eenkant toe gevat en hom gesmeek om nie die vrugte te eet nie. Sy het hom bedien met baie minder vrugte as vir die ander mans. Teen die middag het die prins alreeds sy vrugte geëet en hy was weggestuur. Die meisie het in trane uitgebars van woede en teleurstelling.
7
CC-BY
Shakira Bodio
null
af
0261_vrugte.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0261
asp
Die volgende dag het 'n boer omgekom. Hy was lui en swak, maar jonk en was gewild onder baie mense omdat hy 'n goeie prater is. Hy was vasbeslote dat hy sou wen. Die meisie het hom met baie vrugte gedien en hom gesmeek om dit te eet sodat hy weggestuur word.
8
CC-BY
Shakira Bodio
null
af
0261_vrugte.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0261
asp
Wanneer die vrugte aan hom bedien was, het hy geweier om die vrugte te eet. Die meisie het in angs gewag. Die middag was al verby, toe kom twee uur. Teen vier uur het die boer vir water gevra. Die meisie het gebid dat die man die vrugte sou eet, sy het gebid totdat die klok sewe uur geslaan het. Die boer het die toets van uithouvermoë gewen wat die ouers opgestel het!
9
CC-BY
Shakira Bodio
null
af
0261_vrugte.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0261
asp
Haar ouers het toe hul dogter oorgegee aan die "lui een". Die meisie het hulle gesmeek om gered te word van haar lot, maar haar ouers kon niks daaraan doen nie. Soos die boer haar huistoe gevat het, het hy vir haar 'n pragtige lied gesing terwyl hy sy hande klap. Baie mense het na die pad toe gestroom om die egpaar te sien.
10
CC-BY
Shakira Bodio
null
af
0261_vrugte.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0261
asp
Onder die mense was daar dienaars van die ryk prins. Hulle het die boer eenkant toe geroep en aangebied om hom geld en beeste te gee as hy die meisie los. Sonder huiwering het hy die geld en die beeste gevat en weggeloop.
11
CC-BY
Shakira Bodio
null
af
0261_vrugte.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0261
asp
Die dienaars het die meisie in pragtige klere aangetrek. Hulle het haar na die paleis toe gevat, reguit na die prins toe. Kort voor lank het hulle haar ouers gebel en 'n seremonie georganiseer om die twee te trou.
12
CC-BY
Shakira Bodio
null
af
0261_vrugte.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0261
asp
In die besige stad, Nairobi, ver van ’n liefdevolle huis, woon ’n groep daklose kinders. Hulle het elke dag geneem soos dit kom.
0
CC-BY
Lesley Koyi
Fanie Viljoen
af
0262_magozwe.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0262
asp
Magozwe was net vyf jaar oud toe sy ouers gesterf het. Hy het by sy oom gaan bly. Hierdie man het nie vir die kind omgegee nie. Hy het nie vir Magozwe genoeg kos gegee nie en het die seun baie harde werk laat doen.
1
CC-BY
Lesley Koyi
Fanie Viljoen
af
0262_magozwe.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0262
asp
As Magozwe kla of vrae vra, het sy oom hom geslaan. Toe Magozwe vra of hy skool toe mag gaan, het sy oom hom geslaan en gesê, "Jy is te dom om enige iets te leer."
2
CC-BY
Lesley Koyi
Fanie Viljoen
af
0262_magozwe.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0262
asp
Die straatlewe was moeilik. Die seuns het gesukkel om kos in die hande te kry. Hulle is soms gearresteer of geslaan. As hulle siek was, was daar geen hulp nie.
3
CC-BY
Lesley Koyi
Fanie Viljoen
af
0262_magozwe.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0262
asp
Eendag, terwyl Magozwe in asblikke krap, kry hy ’n stukkende storieboek. Hy het die vuilgoed afgevee en die boek in sy sak gesit.
4
CC-BY
Lesley Koyi
Fanie Viljoen
af
0262_magozwe.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0262
asp
Die prente het die storie vertel van ’n seun wat ’n vlieënier geword het. Magozwe het daarvan gedroom om ook eendag ’n vlieënier te word.
5
CC-BY
Lesley Koyi
Fanie Viljoen
af
0262_magozwe.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0262
asp
Dit was koud en Magozwe het op die straat staan en bedel toe ’n man met hom begin praat. "Hallo, my naam is Thomas. Ek werk hier naby by ’n plek waar ’n mens iets kan kry om te eet." Hy het na ’n geel huis met ’n blou dak beduie. "Wil jy nie soontoe gaan om kos te kry nie?" het hy gevra.
6
CC-BY
Lesley Koyi
Fanie Viljoen
af
0262_magozwe.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0262
asp
Oor die volgende paar maande het die daklose seuns daaraan gewoond geraak om vir Thomas te sien. Hy het graag met mense gepraat, veral mense wat op die straat bly. Thomas het geluister na die mense se lewensverhale. Hy was ernstig en geduldig. Hy was nooit lelik of sonder respek nie.
7
CC-BY
Lesley Koyi
Fanie Viljoen
af
0262_magozwe.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0262
asp
Eendag het Magozwe op die sypaadjie gesit en na sy prenteboek gekyk toe Thomas langs hom kom sit. "Waaroor gaan die storie?" het Thomas gevra.
8
CC-BY
Lesley Koyi
Fanie Viljoen
af
0262_magozwe.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0262
asp
Uiteindelik het Magozwe sy eie storie vir Thomas vertel. Die storie was oor sy oom en hoe hy weggehardloop het. Thomas het nie baie gepraat nie. Hy het ook nie vir Magozwe vertel wat om te doen nie, maar hy het altyd baie mooi geluister.
9
CC-BY
Lesley Koyi
Fanie Viljoen
af
0262_magozwe.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0262
asp
Met Magozwe se tiende verjaarsdag het Thomas vir hom ’n nuwe storieboek gegee. Dit was die verhaal van ’n arm seun wat ’n bekende sokkerspeler geword het. Thomas het die storie keer op keer vir Magozwe gelees. Eendag sê hy, "Ek dink dit is tyd dat jy skool toe gaan en self leer lees. Wat dink jy?"
10
CC-BY
Lesley Koyi
Fanie Viljoen
af
0262_magozwe.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0262
asp
Magozwe het gedink aan die nuwe plek en aan skool toe gaan. Wat as sy oom reg was – sê nou net hy is te dom om iets te leer? Wat as hulle hom by die nuwe plek gaan slaan? Dis miskien beter om op die straat te leef, het hy gedink.
11
CC-BY
Lesley Koyi
Fanie Viljoen
af
0262_magozwe.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0262
asp
Hy het sy vrese met Thomas gedeel. Met tyd het die man die seun gerusgestel dat die lewe by die nuwe plek beter sal wees.
12
CC-BY
Lesley Koyi
Fanie Viljoen
af
0262_magozwe.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0262
asp
Dit is hoe Magozwe uiteindelik in ’n kamer, in ’n huis met ’n groen dak gaan bly het. Hy het die kamer met twee ander seuns gedeel.
13
CC-BY
Lesley Koyi
Fanie Viljoen
af
0262_magozwe.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0262
asp
Magozwe het begin skoolgaan. Dit was moeilik en hy moes baie werk inhaal.
14
CC-BY
Lesley Koyi
Fanie Viljoen
af
0262_magozwe.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0262
asp
null
15
CC-BY
Lesley Koyi
Fanie Viljoen, Helena Vilonel
af
0262_magozwe.md
global-asp/asp-new
afr
null
asp_0262
asp
Magozwe het eendag gesit en ’n storieboek gelees. Thomas het langs hom kom sit. "Waaroor gaan die storie?" het Thomas gevra.
15
CC-BY
Lesley Koyi
Fanie Viljoen
af
0262_magozwe.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0262
asp
Basetsana Makgalemele was gebore in Soweto. Sy was die derde dogter van haar ouers. Hulle het haar Basetsana genoem wat “meisie” beteken, maar almal het haar Bassie genoem. In die Tswana kultuur glo hulle dat jou volgende kind ’n seun sal wees as jy jou dogter vernoem na ’n “meisie”. Net soos wat haar voorouers gesê het, het dit werklik so gebeur. Haar ouers se volgende kind, was ’n babaseuntjie.
0
CC-BY
Jessica Taylor
Christine van Noordwyk
af
0263_die-koningin-van-soweto-die-storie-van-basetsana-kumalo.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0263
asp
Bassie was mal daaroor om alleen in haar kamer te sing en dans, al was sy 'n baie skaam meisie. Op ’n dag ,by die skool se netbal oefening, het die afrigter vir twee meisies gevra om meisies te kies vir hulle netbal span. Bassie het op die punt van die veld gestaan hoopvol dat iemand vir haar sal vra “kom speel saam met ons!”. Maar niemand wou haar in hulle span hê nie. Min het hulle geweet dat Bassie een van die beroemdste mense in die land sou word.
1
CC-BY
Jessica Taylor
Christine van Noordwyk
af
0263_die-koningin-van-soweto-die-storie-van-basetsana-kumalo.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0263
asp
Op naweke het sy, haar sussies en boeties hulle onderwyseres ma en busbestuurder pa gehelp om geld in te samel. Daar was toebroodjies gemaak om by die skool se sokker wedstryde te verkoop. Almal het saamgespan om die toebroodjies so vinnig as moontlik te verkoop, sodat hulle na die tyd saam met hulle maatjies rond kon baljaar.
2
CC-BY
Jessica Taylor
Christine van Noordwyk
af
0263_die-koningin-van-soweto-die-storie-van-basetsana-kumalo.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0263
asp
Teen die ouderdom van 16 was sy ’n pragtige jong dame. Sy was so beeldskoon dat sy in een jaar twee skoonheidskompetisies gewen het: Miss Soweto en Mej. Swart SuidAfrika. Bassie was nie net mooi aan die binnekant nie, maar aan die binnekant ook. Al was sy die skoonheidskoningin, het sy steeds omgegee vir haar gemeenskap.
3
CC-BY
Jessica Taylor
Christine van Noordwyk
af
0263_die-koningin-van-soweto-die-storie-van-basetsana-kumalo.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0263
asp
Sy was ’n baie slim meisie. Sy het altyd hard gewerk en haar beste probeer, veral in haar gunsteling vak: Wetenskap. Al haar harde werk het afbetaal toe sy in matriek aankondig was as die top student vir Wetenskap, maar dit is nie al nie. Sy was ook die hoofmeisie van die skool. Hierdie skaam klein meisie was nou nie populêrste meisie in die hele skool.
4
CC-BY
Jessica Taylor
Christine van Noordwyk
af
0263_die-koningin-van-soweto-die-storie-van-basetsana-kumalo.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0263
asp
Bassie se pa het hulle altyd aangemoedig om te lees. Eendag het hy haar verras met ’n boek: Die krag van Positiewe Denke. Sy het uit hierdie boek uit geleer dat optimisme die sleutel is om jou drome ’n werklikheid te maak. Haar groot droom was om om Mej. SuidAfrika te word. Nie net het haar droom ’n werklikheid geword nie, maar sy was gekroon as die eerste prinses in die Mej. Wêreld kompetisie.
5
CC-BY
Jessica Taylor
Christine van Noordwyk
af
0263_die-koningin-van-soweto-die-storie-van-basetsana-kumalo.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0263
asp
Bassie se ma was haar rolmodel. Sy het haar ma beskryf as 'n “hardwerkende Xhosa vrou”. Sy wou haar ma se voetspore volg en ’n onderwyseres word, maar dinge gaan nie altyd soos wat ons dit beplan nie! Nadat Bassie Mej. SuidAfrika gewen het, het sy ’n TVaanbieder geword. Sy het nie ’n onderwyseres geword nie, maar sy was baie hardwerkend. Haar beroep in die TV industrie het haar gelei om haar eie televisie produksies besigheid te begin. Sy was toe ’n suksesvolle besigheidsvrou.
6
CC-BY
Jessica Taylor
Christine van Noordwyk
af
0263_die-koningin-van-soweto-die-storie-van-basetsana-kumalo.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0263
asp
Bassie se gesegde is: ”Vir wie daar baie gegee word, word baie verwag”. Sy glo dat jy ’n talent gegee word, sodat jy dit vir ander kan gee. Bassie het dit gedoen deur om vrywilligers werk te doen en haar tyd en geld te spandeer op ander. Sy is betrokke by projekte en organisasies om mense van haar gemeenskap te help. Een wat baie na aan haar hart is, is die Nelson Mandela Instituut.
7
CC-BY
Jessica Taylor
Christine van Noordwyk
af
0263_die-koningin-van-soweto-die-storie-van-basetsana-kumalo.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0263
asp
Bassie en Mnr. Mandela was baie na aan mekaar. Toe sy Mej. Suid-Afrika gewen het, het hy vir haar ’n brierf geskryf om haar geluk te wens met haar prestasie. In die brief het hy haar “ons Koningin” genoem. Hulle het ’n passie gedeel vir kinders, onderwys en die geloof dat onderwys die nasie sal help veg teen armoede.
8
CC-BY
Jessica Taylor
Christine van Noordwyk
af
0263_die-koningin-van-soweto-die-storie-van-basetsana-kumalo.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0263
asp
Bassie het haar geliefde Romeo Kumalo getrou en het bekend geword as Basetsana Kumalo. Saam het hulle die Romeo & Basetsans Kumalo Familie Organisasie gestig. Hierdie organisasie sorg vir weeskinders wat nie ma’s of pa’s het nie.
9
CC-BY
Jessica Taylor
Christine van Noordwyk
af
0263_die-koningin-van-soweto-die-storie-van-basetsana-kumalo.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0263
asp
Bassie moes leer hoe om haar besige werk en familielewe te balanseer. Sy het nou haar eie besigheid, genoem Basetsana Vroue Beleggings. Sy en haar man het drie kinders: twee seuns en een dogter. Sy sien haar rol as ma vir haar kinders as haar “ hoogste roeping en grootste voorreg”.
10
CC-BY
Jessica Taylor
Christine van Noordwyk
af
0263_die-koningin-van-soweto-die-storie-van-basetsana-kumalo.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0263
asp
Bassie sê dat die geheim vir sukses moed, vasberadenheid en passie is. Ten spyte haar sukses, bly sy nederig terwyl sy die wêreld ’n beter plek probeer maak. Om aan die buitekant mooi te wees, maak jou nie ’n mooi mens nie. Dit is ’n hart vol liefde en vrygewendheid. Dit is hoekom Bassie ons beeldskone koningin is.
11
CC-BY
Jessica Taylor
Christine van Noordwyk
af
0263_die-koningin-van-soweto-die-storie-van-basetsana-kumalo.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0263
asp
Twee klein handjies om mee vas te hou.
0
CC-BY-NC
Carole Bloch
Helena Vilonel
af
0271_twee.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0271
asp
Twee klein voetjies om mee te skop.
1
CC-BY-NC
Carole Bloch
Helena Vilonel
af
0271_twee.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0271
asp
Twee klein ogies om mee te sien.
2
CC-BY-NC
Carole Bloch
Helena Vilonel
af
0271_twee.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0271
asp
Twee klein oortjies om mee te hoor.
3
CC-BY-NC
Carole Bloch
Helena Vilonel
af
0271_twee.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0271
asp
En twee arms om mee drukkies te gee.
4
CC-BY-NC
Carole Bloch
Helena Vilonel
af
0271_twee.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0271
asp
Hierdie storie begin in die ou tye toe mense en diere saam met mekaar geleef het. In daardie dae het die mense nie die reg tot vuur gehad nie. Hulle het hul kos rou geëet het. Slegs leeu het die krag tot vuur gehad.
0
CC-BY
Traditional San story
Stephan Coetzee
af
0272_leeu-se-vuur-stokkies.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0272
asp
Die mense en die diere het bymekaar gekom om 'n plan te maak. "Wat kan ons doen om die vuur van leeu te kry, sodat ons ons kos kan gaar maak?" Vra hulle. Hulle het besluit om te wag tot dit aand word en toe begin hulle sing en sing, klap en klap en roep almal nader. "Kom dans saam met ons. Kom dans saam met ons. Kom dans saam met ons."
1
CC-BY
Traditional San story
Stephan Coetzee
af
0272_leeu-se-vuur-stokkies.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0272
asp
Baie diere het uit die bos kom aansluit by die dans en gesing. Leeu het sy vuurstokke saam gebring. Hy het die stokke begin saam vryf, gevryf en gevryf. Gou het 'n bietjie rook onder die stokkies verskyn. Leeu het op die vlamme begin blaas en bietjie droë gras bygegooi. ‘n Klein vlammetjie het verskyn en almal bring toe 'n stuk hout. Gou het almal rondom 'n vuur gedans.
2
CC-BY
Traditional San story
Stephan Coetzee
af
0272_leeu-se-vuur-stokkies.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0272
asp
Haas was 'n ervare en vinnige dier. Die mense het vir hom gesê, "Terwyl ons hier sing en terwyl Leeu saam met met ons dans, moet jy sy vuurstokke gryp en hardloop." So gryp Haas toe Leeu se vuurstokkies en hardloop weg. Hy het dit nie maak nie, want Leeu het hom gevang en bring toe sy vuur stokke terug.
3
CC-BY
Traditional San story
Stephan Coetzee
af
0272_leeu-se-vuur-stokkies.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0272
asp
Die leeu het 'n grootpraatlied gesing: "Vir my maak dit nie saak nie. Ek het nie 'n probleem nie. Ek kan jou eet met hare, ek kan jou eet sonder hare. Ek het nie 'n probleem nie. Almal van julle is kos vir my."
4
CC-BY
Traditional San story
Stephan Coetzee
af
0272_leeu-se-vuur-stokkies.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0272
asp
Springbok kon vinnig hardloop en baie hoog spring. Die mense het vir hom gesê, "Terwyl leeu dans en sing saam met ons, moet jy sy vuurstokke gryp en weghardloop.
5
CC-BY
Traditional San story
Stephan Coetzee
af
0272_leeu-se-vuur-stokkies.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0272
asp
Terwyl hulle gedans en gesing het, het Springbok die vuur stokkies gegryp en weggespring in die veld in. Maar Leeu het gesê: "Hoekom hoor ek nie die kloppetie-klop kloppetie-klopgeluid van Springbok se hoewe agter my nie?"
6
CC-BY
Traditional San story
Stephan Coetzee
af
0272_leeu-se-vuur-stokkies.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0272
asp
Leeu het omgedraai en gesien hoe Springbok weghardloop in die veld in met sy vuurstokke. So het hy agter Springbok aan gehardloop, hom gevang en teruggekom met sy vuurstokke. Weereens het Leeu sy grootpraatliedjie gesing.
7
CC-BY
Traditional San story
Stephan Coetzee
af
0272_leeu-se-vuur-stokkies.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0272
asp
Toe fluister die mense vir mekaar. Hulle het gesê: "Kom ons vra vir Duiker. Hy is klein en baie vinnig." "Duiker," het hulle geroep," terwyl leeu dans en sing saam met ons, moet jy sy vuurstokkies gryp en weghardloop."
8
CC-BY
Traditional San story
Stephan Coetzee
af
0272_leeu-se-vuur-stokkies.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0272
asp
Toe hulle om die vuur gedans het, gryp Duiker Leeu se vuurstokke en hardloop in die die veld in. Maar Leeu het gesê: "Hoekom hoor ek nie Duiker se snuif-snuif geluid agter my nie?" Hy het omgedraai en agter klein Duiker aangehardloop wat besig was om in die veld te spring. Leeu het hom gevang en het teruggekeer na die vuur met sy stokke.
9
CC-BY
Traditional San story
Stephan Coetzee
af
0272_leeu-se-vuur-stokkies.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0272
asp
Weereens, het Leeu sy grootpraatliedjie gesing. "Vir my maak dit nie saak nie. Ek het nie 'n probleem nie. Ek kan jou eet met hare, ek kan jou eet sonder hare. Ek het nie 'n probleem nie. Almal van julle is kos vir my."
10
CC-BY
Traditional San story
Stephan Coetzee
af
0272_leeu-se-vuur-stokkies.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0272
asp
"O," sug die mense, "Watter dier sal ons nou kan help? Volstruis het die langste bene van almal, kom ons vra hom. "Hulle verduidelik die plan vir Volstruis en hy gryp Leeu se vuurstokkies hierdie keer.
11
CC-BY
Traditional San story
Stephan Coetzee
af
0272_leeu-se-vuur-stokkies.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0272
asp
Leeu sê toe : "Hoekom hoor ek nie Volstruis se hoë stem agter my nie?" Hy kyk rond, sien Volstruis en hardloop agter hom aan.
12
CC-BY
Traditional San story
Stephan Coetzee
af
0272_leeu-se-vuur-stokkies.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0272
asp
Na 'n lang tyd, het Leeu teruggekeer met 'n moeë gesig, want Volstruis het te vinnig vir hom gehardloop. "Van hierdie dag af," het hy gesê, "Sal ek nie enige van julle alleen laat nie. Ek sal julle jag en julle jaag en julle eet!" En dit is hoe Leeu almal se vyand geword het en hoe mense die krag van vuur gekry het.
13
CC-BY
Traditional San story
Stephan Coetzee
af
0272_leeu-se-vuur-stokkies.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0272
asp
Hierdie storie begin in die ou tye toe mense en diere saam met mekaar geleef het. In daardie dae het die mense nie die reg tot vuur gehad nie. Hulle het hul kos rou geëet het. Slegs leeu het die krag tot vuur gehad.
0
CC-BY
Traditional San story
Stephan Coetzee
af
0272_leeu-se-vuur-stokkiesvlak.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0272
asp
Die mense en die diere het bymekaar gekom om 'n plan te maak. "Wat kan ons doen om die vuur van leeu te kry, sodat ons ons kos kan gaar maak ?" Vra hulle. Hulle het besluit om te wag tot dit aand word en toe begin hulle sing en sing, klap en klap en roep almal nader. "Kom dans saam met ons. Kom dans saam met ons. Kom dans saam met ons. "
1
CC-BY
Traditional San story
Stephan Coetzee
af
0272_leeu-se-vuur-stokkiesvlak.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0272
asp
Baie diere het uit die bos kom aansluit by die dans en gesing. Leeu het sy vuur stokke saam gebring. Hy het die stokke begin saam vryf, gevryf en gevryf. Gou het 'n bietjie rook onder die stokkies verskyn. Leeu het op die vlamme begin blaas en bietjie droë gras bygegooi . n klein vlammetjie het verskyn en almal bring toe 'n stuk hout. Gou het almal gedans rondom 'n vuur.
2
CC-BY
Traditional San story
Stephan Coetzee
af
0272_leeu-se-vuur-stokkiesvlak.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0272
asp
Haas was 'n ervare en vinnige dier. Die mense het vir hom gesê, "Terwyl ons hier sing en terwyl Leeu saam met met ons dans, moet jy sy vuur stokke gryp en hardloop." So gryp Haas toe Leeu se vuur stokkies en hardloop weg. Hy het dit nie maak nie, want Leeu het hom gevang en bring toe sy vuur stokke terug.
3
CC-BY
Traditional San story
Stephan Coetzee
af
0272_leeu-se-vuur-stokkiesvlak.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0272
asp
Die leeu het 'n grootpratery lied gesing: "Vir my maak dit nie saak nie. Ek het nie 'n probleem nie. Ek kan jou eet met hare, ek kan jou eet sonder hare. Ek het nie 'n probleem nie. Almal van julle is kos vir my. "
4
CC-BY
Traditional San story
Stephan Coetzee
af
0272_leeu-se-vuur-stokkiesvlak.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0272
asp
Springbok kon vinnig hardloop en baie hoog spring. Die mense het vir hom gesê, "Terwyl leeu dans en sing saam met ons, moet jy sy vuur stokke gryp en weg hardloop.
5
CC-BY
Traditional San story
Stephan Coetzee
af
0272_leeu-se-vuur-stokkiesvlak.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0272
asp
Toe hulle gedans en gesing het, het Springbok die vuur stokkies gegryp en weg gespring in die veld in. Maar Leeu het gesê: "Hoekom hoor ek nie die klop-klop geluid van Springbok se hoewe agter my nie?"
6
CC-BY
Traditional San story
Stephan Coetzee
af
0272_leeu-se-vuur-stokkiesvlak.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0272
asp
Leeu het omgedraai en gesien hoe Springbok weg hardloop in die veld in met sy vuur stokke. So het hy agter Springbok aan gehardloop, hom gevang en teruggekom met sy vuur stokke. Weereens het Leeu sy grootpratery liedjie gesing
7
CC-BY
Traditional San story
Stephan Coetzee
af
0272_leeu-se-vuur-stokkiesvlak.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0272
asp
Toe fluister die mense vir mekaar. Hulle het gesê: "Kom ons vra vir Duiker. Hy is klein en baie vinnig." "Duiker," het hulle geroep," terwyl leeu dans en sing saam met ons ons, moet jy sy vuur stokkies gryp en weg hardloop. "
8
CC-BY
Traditional San story
Stephan Coetzee
af
0272_leeu-se-vuur-stokkiesvlak.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0272
asp
Toe hulle om die vuur gedans het, gryp Duiker Leeu se vuur stokke en hardloop in die die veld in. Maar Leeu het gesê: "Hoekom hoor ek nie Duiker se snuif-snuif geluid agter my nie?" Hy het omgedraai en agter klein Duiker aangehardloop wat besig was om in die veld te spring. Leeu het hom gevang en het teruggekeer na die vuur met sy stokke.
9
CC-BY
Traditional San story
Stephan Coetzee
af
0272_leeu-se-vuur-stokkiesvlak.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0272
asp
Weereens, het Leeu sy grootpratery liedjie gesing. "Vir my maak dit nie saak nie. Ek het nie 'n probleem nie. Ek kan jou eet met hare, ek kan jou eet sonder hare. Ek het nie 'n probleem nie. Almal van julle is kos vir my. "
10
CC-BY
Traditional San story
Stephan Coetzee
af
0272_leeu-se-vuur-stokkiesvlak.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0272
asp
"O," sug die mense, "Watter dier sal ons nou kan help? Volstruis het die langste bene van almal, kom ons vra hom. "Hulle verduidelik die plan vir Volstruis en hy gryp Leeu se vuur stokkies hierdie keer.
11
CC-BY
Traditional San story
Stephan Coetzee
af
0272_leeu-se-vuur-stokkiesvlak.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0272
asp
Leeu se toe : "Hoekom hoor ek nie Volstruis se hoë stem agter my nie?" Hy kyk rond, sien Volstruis en hardloop agter hom aan.
12
CC-BY
Traditional San story
Stephan Coetzee
af
0272_leeu-se-vuur-stokkiesvlak.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0272
asp
Na 'n lang tyd, het Leeu teruggekeer met 'n moeë gesig,want Volstruis het te vinnig vir hom gehardloop. "Van hierdie dag af ," het hy gesê, "Ek sal nie enige van julle alleen laat nie. Ek sal julle jag en julle jaag en julle eet! "En dit is hoe Leeu almal se vyand geword het en hoe mense het die krag van vuur gekry het.
13
CC-BY
Traditional San story
Stephan Coetzee
af
0272_leeu-se-vuur-stokkiesvlak.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0272
asp
Dit reën al vir dae lank en almal is ongelukkig. Almal behalwe Benjamin, hy het elke oggend met 'n glimlag wakker geword. "Sjoe, Benjamin! Daardie glimlag is darem breed!" sê ouma. "Is dit vir my?" Benjamin sit sy hand oor sy mond en fluister saggies "maar dis MY glimlag, ouma."
0
CC-BY
Vianne Venter
Maryke Van Nieuwenhuizen
af
0273_benjamin-se-glimlag.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0273
asp
Sy ma het begin lag. "Benjamin, 'n glimlag is iets wat jy kan weg gee sonder om dit te verloor. Kyk!" Sy het hom opgetel om in die spieël te kyk en daar was sy glimlag, net so breed soos voorheen.
1
CC-BY
Vianne Venter
Maryke Van Nieuwenhuizen
af
0273_benjamin-se-glimlag.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0273
asp
Dit was tyd om te gaan. Benjamin se ma het sy reënjas vas geknoop en daar loop hulle, deur die reën, na die biblioteek toe. Af in die straat, staan Benjamin se beste maatjie, Eliana, by die venster van haar huis en kyk hartseer uit na hoe die reën buite val. Benjamin voel iets in sy mond, ewe skielik spring sy glimlag uit en vlieg oor die straat na Eliania toe.
2
CC-BY
Vianne Venter
Maryke Van Nieuwenhuizen
af
0273_benjamin-se-glimlag.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0273
asp
Eliana het styf vas gehou aan daardie glimlag - dit was vêr te mooi om dit te verloor. Soos Benjamin weg loop biblioteek toe, lui Eliana se deur klokkie. Dit was die posman, met 'n brief van haar gunsteling niggie. Eliana was so bly, dat die glimlag op bons en uitstraal na die posman. "Dankie, Meneer Posman!" het Eliana gesê.
3
CC-BY
Vianne Venter
Maryke Van Nieuwenhuizen
af
0273_benjamin-se-glimlag.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0273
asp
Eliana se glimlag was die helderste ding wat die posman nog heel oggend gesien het. Dit het hom warm gehou, soos hy deur die reën loop. Hy kom tot by 'n groot huis. Binne die hek, was 'n groot hond wat in sirkels hardloop en blaf, blaf en blaf. Hy was so verspot, dat die posman nie kon help om te glimlag nie. Die glimlag bons deur die hek, reguit na die hond toe.
4
CC-BY
Vianne Venter
Maryke Van Nieuwenhuizen
af
0273_benjamin-se-glimlag.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0273
asp
Die hond hou skielik op met blaf. Hy tel sy ore op en swaai sy stert deur die lug. Hy draai toe om en hardloop terug na die huis, met die helder, warm glimlag. 'n Geboë ou man maak die deur oop. "O, nee! Jy kan nie inkom nie. Jy is nat!" se die ou man vir die hond en dadelik straal die glimlag na die ou man uit.
5
CC-BY
Vianne Venter
Maryke Van Nieuwenhuizen
af
0273_benjamin-se-glimlag.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0273
asp
Die ou man staan toe bietjie meer regop. "Ag," sê hy, "Wie gee om of dit reën? Kom ons gaan stap 'n bietjie!" Daar loop die twee, al spattend in die waterpoele. By die zebra strepe, staan die knorrige Mevrou Makabela, die verkeerskonstabel. Sy was koud, nat en knorrig. Die ou man het net geweet wat om te doen. "Môre, Mevrou Makabela!", roep hy uit en glimlag sy breedste, helderste glimlag, maar Mevrou Makabela....glimlag nie terug nie.
6
CC-BY
Vianne Venter
Maryke Van Nieuwenhuizen
af
0273_benjamin-se-glimlag.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0273
asp
Om in die reën te staan vir dae lank kan mens baie ongelukkig maak, maar 'n glimlag is 'n towerende ding en teen die tyd, was die glimlag so sterk en so helder, dat dit moeilik was om dit binne te hou. Dit het nie dadelik gewerk nie, maar 'n klein rukkie daarna het dit begin uitstraal en.....uiteindelik!
7
CC-BY
Vianne Venter
Maryke Van Nieuwenhuizen
af
0273_benjamin-se-glimlag.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0273
asp
'n Groot, breë glimlag het Mevrou Makabela se gesig opgehelder! Die skool klok het gelui en kinders hardloop om oor die straat te kom. Mevrou Makabela sit haar pad teken toe op en glimlag vir elke liewe kind wat verby haar stap.
8
CC-BY
Vianne Venter
Maryke Van Nieuwenhuizen
af
0273_benjamin-se-glimlag.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0273
asp
Die kinders glimlag toe vir hulle pappa's, mamma's, ouma's en oupa's. Hulle het geglimlag vir die bus bestuurder en die groentewinkel eienaar en Mev Maka, wat vir haar man geglimlag het en hy het weer vir die burgermeester geglimlag. Die glimlagte het uit gestraal totdat almal geglimlag en gelag het in die reën.
9
CC-BY
Vianne Venter
Maryke Van Nieuwenhuizen
af
0273_benjamin-se-glimlag.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0273
asp
In die biblioteek was alles stil, behalwe die klank van reën wat op die dak val. "Dit is tyd om te gaan," sê Benjamin se ma, terwyl sy haar boek toemaak. "Ma!", sê Benjamin, wat uit glimlagte is.
10
CC-BY
Vianne Venter
Maryke Van Nieuwenhuizen
af
0273_benjamin-se-glimlag.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0273
asp