Text
stringlengths
1
10.7k
Text Number
int64
0
31
License
stringclasses
6 values
Text By
stringclasses
463 values
Translation By
stringlengths
1
146
Language
stringclasses
188 values
File Name
stringlengths
9
81
Source
stringclasses
16 values
ISO639-3
stringclasses
178 values
Script
stringclasses
23 values
Parallel ID
stringclasses
822 values
Story Category
stringclasses
4 values
Jare gelede, het 'n groep diere met horings besluit om 'n groot partytjie, hoog in die berge te hou. Hulle het slegs diere met horings na die partytjie genooi. Niemand anders nie.
0
CC-BY
Basilio Gimo
Ane Myburgh
af
0132_geen-varke-toegelaat.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0132
asp
Toe die vark van die partytjie hoor, het hy gedink, "Ek het nie horings nie. Wat gaan ek doen?"
1
CC-BY
Basilio Gimo
Ane Myburgh
af
0132_geen-varke-toegelaat.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0132
asp
Die volgende dag, het hy 'n idee gekry. Hy gaan horings aan sy kop vasplak met waks!
2
CC-BY
Basilio Gimo
Ane Myburgh
af
0132_geen-varke-toegelaat.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0132
asp
Dit het gewerk en die vark het baie slim gevoel, toe hy by die partytjie toegelaat is. Die probleem was egter dat die partytjie naby die son was.
3
CC-BY
Basilio Gimo
Ane Myburgh
af
0132_geen-varke-toegelaat.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0132
asp
Toe die partytjie begin opwarm, het die waks begin smelt en het sy horings af geval. Die diere met horings was baie geskok! "Wie is daai sonder die horings? Hoekom het hy hiernatoe gekom?" het hulle gevra.
4
CC-BY
Basilio Gimo
Ane Myburgh
af
0132_geen-varke-toegelaat.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0132
asp
Die koning van die diere beveel toe, "Gryp die vark en gooi hom af aarde toe." Hulle gryp toe die vark en gooi hom af aarde toe.
5
CC-BY
Basilio Gimo
Ane Myburgh
af
0132_geen-varke-toegelaat.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0132
asp
Arme vark! Toe hy val, land hy op sy neus. En sy neus word toe platgeval in 'n snoet.
6
CC-BY
Basilio Gimo
Ane Myburgh
af
0132_geen-varke-toegelaat.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0132
asp
So moenie verbaas wees as jy die vark se plat snoet sien nie, want van daardie dag af was dit nog altyd so.
7
CC-BY
Basilio Gimo
Ane Myburgh
af
0132_geen-varke-toegelaat.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0132
asp
Hamisi kort nuwe skoolklere.
0
CC-BY
Adelheid Marie Bwire
Fanie Viljoen
af
0136_hamisi-se-gelukkige-dag.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0136
asp
Hamisi sien ’n seun met ’n mooi hemp.
1
CC-BY
Adelheid Marie Bwire
Fanie Viljoen
af
0136_hamisi-se-gelukkige-dag.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0136
asp
"Ek wens ek het ’n hemp soos daardie seun s’n," sê Hamisi.
2
CC-BY
Adelheid Marie Bwire
Fanie Viljoen
af
0136_hamisi-se-gelukkige-dag.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0136
asp
"Kyk, sy verkoop daardie mooi hemde," sê Hamisi. "Pa, koop asseblief vir my een," vra hy.
3
CC-BY
Adelheid Marie Bwire
Fanie Viljoen
af
0136_hamisi-se-gelukkige-dag.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0136
asp
"Hamisi, ek moet vir jou skoolklere koop," sê Pa.
4
CC-BY
Adelheid Marie Bwire
Fanie Viljoen
af
0136_hamisi-se-gelukkige-dag.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0136
asp
"Ek het nie genoeg geld vir daardie hemp nie," sê Pa.
5
CC-BY
Adelheid Marie Bwire
Fanie Viljoen
af
0136_hamisi-se-gelukkige-dag.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0136
asp
Hamisi se pa betaal vir die skoolklere. Hy is verbaas toe hy kleingeld kry.
6
CC-BY
Adelheid Marie Bwire
Fanie Viljoen
af
0136_hamisi-se-gelukkige-dag.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0136
asp
Dit is Hamisi se gelukkige dag!
7
CC-BY
Adelheid Marie Bwire
Fanie Viljoen
af
0136_hamisi-se-gelukkige-dag.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0136
asp
Hello, ek is Ntombi. Ek is 'n klein dogtertjie net soos ander klein dogtertjies, behalwe… Ek het 'n krokodil in my liggaam. Jy kan hom nie sien nie, maar ek weet hy is daar. Sy naam is Verskriklike Indringer. Hy kruip in my liggaam weg en rig geen skade aan my vriende aan nie.
0
CC-BY
Val Morris
Xiancha
af
0139_die-krokodil-in-my-liggaam.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0139
asp
Hy sal nie my liggaam verlaat en in joune gaan as jy langs my sit, of my hand vashou nie.
1
CC-BY
Val Morris
Xiancha
af
0139_die-krokodil-in-my-liggaam.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0139
asp
Hy sal nie my liggaam verlaat en in joune spring, selfs al deel jy jou middagete met my, of langs my op die vloer lê en rus nie.
2
CC-BY
Val Morris
Xiancha
af
0139_die-krokodil-in-my-liggaam.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0139
asp
My krokodil, die Verskriklike Indringer, is saam met my vanaf geboorte. Hy hou daarvan om al die soldate wat my liggaam help veg teen kieme en keer dat ek nie siek word nie, op te eet. Wanneer hy te veel van my soldate eet, word ek baie siek, en kan ek nie skool toe gaan en met my vriende speel nie.
3
CC-BY
Val Morris
Xiancha
af
0139_die-krokodil-in-my-liggaam.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0139
asp
Ek moet my medisyne elke dag op dieselfde tyd neem, anders word my krokodil in 'n slegte bui wakker en eet my soldate op. Ek wil nie hê hy moet dit doen nie, daarom herinner ek my ouma om my spesiale medisyne op tyd te gee.
4
CC-BY
Val Morris
Xiancha
af
0139_die-krokodil-in-my-liggaam.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0139
asp
Ek eet goeie kos soos groente en vrugte, sodat my soldate in my liggaam sterker kan word en my krokodil hulle nie kan vang nie. Ek dink hy gaan slaap vir 'n rukkie, omdat ek dan gesond, sterk en in staat is om weer met my vriende te kan speel. Ek is so bly wanneer hy gaan slaap want dan kan ek speel.
5
CC-BY
Val Morris
Xiancha
af
0139_die-krokodil-in-my-liggaam.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0139
asp
My ouma het my 'n rukkie gelede na die kliniek geneem en iets spesiaal gekry om my krokodil te voer. Dit maak hom slaap, dan eet hy nie my soldate nie. Ek in dan in staat om al die lekker dinge soos hardloop, klim en dans wat ander kinders doen, te kan doen.
6
CC-BY
Val Morris
Xiancha
af
0139_die-krokodil-in-my-liggaam.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0139
asp
Ek hou baie van my ouma. Sy is goed en gaaf teenoor my. Sy gee my goeie kos om te eet en sorg dat ek ekstra vitamiene neem om my soldate sterk te hou, sodat ek nie siek word. As ek siek word, neem sy my dadelik kliniek toe sodat ek medisyne kan kry om my beter te maak. Ek is mal daaroor om op haar skoot te sit, wanneer sy vir my stories lees voor ek bed toe gaan.
7
CC-BY
Val Morris
Xiancha
af
0139_die-krokodil-in-my-liggaam.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0139
asp
Nadat ouma my in die bed gesit het, dink ek aan baie dinge . Ek dink aan leer lees op groot skool. As ek aanhou om my spesiale medisyne te neem, wat my krokodil laat slaap, sal ek na my ouma kan omsien en vir haar stories lees wanneer sy baie oud is en nie meer goed kan sien nie. Wanneer ek 'n volwasse vrou word, wil ek graag studeer. Ek wil help om medisyne uit te vind wat al die krokodille in ander persone se liggame vir ewig sal laat slaap.
8
CC-BY
Val Morris
Xiancha
af
0139_die-krokodil-in-my-liggaam.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0139
asp
Ek sal leer om met my krokodil saam te leef en hom aan die slaap te hou soveel as wat ek kan. Ek sal baie vriende hê, en elke dag soveel pret hê soos wat ek kan.
9
CC-BY
Val Morris
Xiancha
af
0139_die-krokodil-in-my-liggaam.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0139
asp
My ouma, tannies, ooms en vriende is lief vir my, selfs al het ek 'n krokodil genoem Verskriklike Indringer in my liggaam.
10
CC-BY
Val Morris
Xiancha
af
0139_die-krokodil-in-my-liggaam.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0139
asp
Hennetjie en Duisendpoot is vriende. Maar hulle kompeteer altyd teen mekaar. Op 'n dag besluit hulle om sokker te speel om te bepaal wie die beste speler is.
0
CC-BY
Winny Asara
Tanja Pouwels, Helena Vilonel
af
0141_die-hennetjie-en-die-duisendpoot.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0141
asp
Hulle het sokkerveld toe geloop en begin hulle wedstryd. Hennetjie was vinnig, maar Duisendpoot was vinniger. Hennetjie skop ver, maar Duisendpoot skop verder. Hennetjie het knorrig begin raak.
1
CC-BY
Winny Asara
Tanja Pouwels, Helena Vilonel
af
0141_die-hennetjie-en-die-duisendpoot.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0141
asp
Hulle het besluit om doelskoppe die volgende te doen. Duisendpoot was heel eerste die doelwagter. Hennetjie het net een doel geskop. Daarna is dit Hennetjie se beurt om die doelpale te verdedig.
2
CC-BY
Winny Asara
Tanja Pouwels, Helena Vilonel
af
0141_die-hennetjie-en-die-duisendpoot.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0141
asp
Duisendpoot skop die bal en teken een punt aan. Duisendpoot het die bal gedribbel en teken nog 'n doel aan. Duisendpoot het 'n kopbal gespeel en teken nog 'n doel aan. Duisendpoot het altesaam vyf doele aangeteken.
3
CC-BY
Winny Asara
Tanja Pouwels, Helena Vilonel
af
0141_die-hennetjie-en-die-duisendpoot.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0141
asp
Hennetjie was woedend dat sy verloor het. Sy was 'n slegte verloorder. Duisendpoot het begin lag omdat sy vriendin so 'n groot bohaai opskop.
4
CC-BY
Winny Asara
Tanja Pouwels, Helena Vilonel
af
0141_die-hennetjie-en-die-duisendpoot.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0141
asp
Hennetjie was so kwaad dat sy besluit het om haar bek groot oop te maak en Duisendpoot in te sluk.
5
CC-BY
Winny Asara
Tanja Pouwels, Helena Vilonel
af
0141_die-hennetjie-en-die-duisendpoot.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0141
asp
Terwyl Hennetjie rustig huis toe loop, loop hy vir Mamma Duisendpoot raak. Mamma Duisendpoot vra bekommerd: " Het jy my kind gesien?" Hennetjie het nie 'n antwoord gehad nie. Mamma Duisendpoot was baie bekommerd.
6
CC-BY
Winny Asara
Tanja Pouwels, Helena Vilonel
af
0141_die-hennetjie-en-die-duisendpoot.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0141
asp
Net toe Hennetjie begin loop hoor Mamma Duisendpoot 'n klein stemmetjie. "Help my Mamma!" skree die stem. Mamma Duisendpoot kyk soekend rond en luister versigtig. Die stem het vanuit Hennetjie se maag gekom.
7
CC-BY
Winny Asara
Tanja Pouwels, Helena Vilonel
af
0141_die-hennetjie-en-die-duisendpoot.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0141
asp
Mamma Duisendpoot skree: " Gebruik jou unieke kragte, my kind!" Duisendpote kan 'n slegte reuk en aaklige smaak afgee. Hennetjie begin siek voel.
8
CC-BY
Winny Asara
Tanja Pouwels, Helena Vilonel
af
0141_die-hennetjie-en-die-duisendpoot.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0141
asp
Hennetjie breek ‘n wind op. Sy het gesluk en gee ‘n spoeg. Toe nies sy en begin hoes en hoes. Duisendpoot proe verskriklik sleg.
9
CC-BY
Winny Asara
Tanja Pouwels, Helena Vilonel
af
0141_die-hennetjie-en-die-duisendpoot.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0141
asp
Hennetjie hoes en proes totdat die duisendpoot weer sy verskyning maak vanuit Hennetjie se maag. Mamma en Duisendpoot het vinnig teen ‘n boomstam opgeklim om te gaan wegkruip.
10
CC-BY
Winny Asara
Tanja Pouwels, Helena Vilonel
af
0141_die-hennetjie-en-die-duisendpoot.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0141
asp
Van daardie dag af, is hoenders en duisendpote vyande.
11
CC-BY
Winny Asara
Tanja Pouwels, Helena Vilonel
af
0141_die-hennetjie-en-die-duisendpoot.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0141
asp
Rooi Hennetjie en Wurmpie is vriende. Maar hulle kompeteer altyd teen mekaar. Op 'n dag besluit hulle om sokker te speel om te bepaal wie die beste speler is.
0
CC-BY
Winny Asara
Tanja Pouwels
af
0141_die-rooi-hennetjie-en-die-wurmpie.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0141
asp
Hulle loop saam sokkerveld toe en begin die wedstryd. Rooi Hennetjie was vinnig, maar Wurmpie was vinniger. Rooi Hennetjie skop v e r, maar Wurmpie skop v e r d e r. Rooi Hennetjie het so groen soos gras van jaloesie geraak.
1
CC-BY
Winny Asara
Tanja Pouwels
af
0141_die-rooi-hennetjie-en-die-wurmpie.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0141
asp
Doelskoppe was die volgende toets. Wurmpie was heel eerste die doelwagter. Rooi Hennetjie het slegs een doel geskop. Nou is dit Rooi Hennetjie se beurt om die doel te verdedig.
2
CC-BY
Winny Asara
Tanja Pouwels
af
0141_die-rooi-hennetjie-en-die-wurmpie.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0141
asp
Wurmpie skop die bal en teken een punt aan. Wurmpie dribbel die bal en teken nog 'n doel aan. Wurmpie speel 'n kopbal en teken nog 'n doel aan. Wurmpie het altesaam vyf doele aangeteken.
3
CC-BY
Winny Asara
Tanja Pouwels
af
0141_die-rooi-hennetjie-en-die-wurmpie.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0141
asp
Rooi Hennetjie was woedend dat sy verloor het. Sy is 'n slegte verloorder. Wurmpie begin lag omdat sy vriendin so groot bohaai opskop.
4
CC-BY
Winny Asara
Tanja Pouwels
af
0141_die-rooi-hennetjie-en-die-wurmpie.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0141
asp
Rooi Hennetjie was so kwaad dat sy besluit het om haar bek W Y D oop te maak en die klein Wurmpie in te sluk.
5
CC-BY
Winny Asara
Tanja Pouwels
af
0141_die-rooi-hennetjie-en-die-wurmpie.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0141
asp
Toe Rooi Hennetjie rustig huistoe loop, loop hy vir Mevrou Wurm raak. Mevrou Wurm vra bekommerd: " Het jy my kind gesien?" Rooi Hennetjie gee nie 'n antwoord nie en loop rustig verder.
6
CC-BY
Winny Asara
Tanja Pouwels
af
0141_die-rooi-hennetjie-en-die-wurmpie.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0141
asp
Net toe Rooi Hennetjie begin loop hoor Mevrou Wurm 'n klein stemmetjie. "Help my mamma !", huil die stem. Mevrou Wurm kyk soekend rond en luister versigtig. Die stem kom vanuit Rooi Hennetjie se maag.
7
CC-BY
Winny Asara
Tanja Pouwels
af
0141_die-rooi-hennetjie-en-die-wurmpie.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0141
asp
Mevrou Wurm roep met 'n harde stem uit: " Gebruik jou unieke kragte my kind!" Wurms kan 'n slegte reuk hê en kan aaklig smaak. Rooi Hennetjie begin goor voel.
8
CC-BY
Winny Asara
Tanja Pouwels
af
0141_die-rooi-hennetjie-en-die-wurmpie.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0141
asp
Rooi Hennetjie snak na haar asem. Sy spring op en af. Wurmpie proe verskriklik sleg.
9
CC-BY
Winny Asara
Tanja Pouwels
af
0141_die-rooi-hennetjie-en-die-wurmpie.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0141
asp
Rooi Hennetjie hoes en proes totdat klein Wurmpie weer sy verskyning maak vanuit Rooi Hennetjie se maag. Mevrou Wurm en Wurmpie het so vinnig as wat hulle pootjies hulle kan dra gehardloop en in die boom gaan wegkruip.
10
CC-BY
Winny Asara
Tanja Pouwels
af
0141_die-rooi-hennetjie-en-die-wurmpie.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0141
asp
Van die dag af is hoenders en wurms nie meer maats nie. Hulle is vyande.
11
CC-BY
Winny Asara
Tanja Pouwels
af
0141_die-rooi-hennetjie-en-die-wurmpie.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0141
asp
Bal.
0
CC-BY
Marion Drew
Fanie Viljoen
af
0143_my-rooi-bal.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0143
asp
My bal.
1
CC-BY
Marion Drew
Fanie Viljoen
af
0143_my-rooi-bal.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0143
asp
My rooi bal.
2
CC-BY
Marion Drew
Fanie Viljoen
af
0143_my-rooi-bal.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0143
asp
My groot, rooi bal.
3
CC-BY
Marion Drew
Fanie Viljoen
af
0143_my-rooi-bal.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0143
asp
Ek skop.
4
CC-BY
Marion Drew
Fanie Viljoen
af
0143_my-rooi-bal.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0143
asp
Ek skop my bal.
5
CC-BY
Marion Drew
Fanie Viljoen
af
0143_my-rooi-bal.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0143
asp
Ek skop my rooi bal.
6
CC-BY
Marion Drew
Fanie Viljoen
af
0143_my-rooi-bal.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0143
asp
Ek skop my rooi bal hard!
7
CC-BY
Marion Drew
Fanie Viljoen
af
0143_my-rooi-bal.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0143
asp
Waar?
8
CC-BY
Marion Drew
Fanie Viljoen
af
0143_my-rooi-bal.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0143
asp
Waar is my bal?
9
CC-BY
Marion Drew
Fanie Viljoen
af
0143_my-rooi-bal.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0143
asp
Waar is my bal nou?
10
CC-BY
Marion Drew
Fanie Viljoen
af
0143_my-rooi-bal.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0143
asp
Waar is my rooi bal nou?
11
CC-BY
Marion Drew
Fanie Viljoen
af
0143_my-rooi-bal.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0143
asp
Dit is hoog.
12
CC-BY
Marion Drew
Fanie Viljoen
af
0143_my-rooi-bal.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0143
asp
Dit is hoog bo.
13
CC-BY
Marion Drew
Fanie Viljoen
af
0143_my-rooi-bal.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0143
asp
Dit is hoog bo in die lug.
14
CC-BY
Marion Drew
Fanie Viljoen
af
0143_my-rooi-bal.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0143
asp
Dit is hoog bo in die lug, oor die maan.
15
CC-BY
Marion Drew
Fanie Viljoen
af
0143_my-rooi-bal.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0143
asp
Diep in die Miwa woude, het daar `n apie geleef wat altyd hartseer was. Elke keer wat sy `n babatjie gekry het, het die baba dood gegaan.
0
CC-BY
Wesley Kipkorir Rop
Sandra van Zyl
af
0154_apie-en-die-jagter-se-vrou.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0154
asp
Die pyn van haar babas verloor, het die apie op en af laat spring. Sy het van een tak na `n ander gespring en “Kwi! Kwi! Kwi!” geskree.
1
CC-BY
Wesley Kipkorir Rop
Sandra van Zyl
af
0154_apie-en-die-jagter-se-vrou.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0154
asp
Die apie was altyd hartseer. Sy het nog meer hartseer geword elke keer wat sy ander apies met hul babas gesien het.
2
CC-BY
Wesley Kipkorir Rop
Sandra van Zyl
af
0154_apie-en-die-jagter-se-vrou.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0154
asp
Die hartseer apie het heen en weer geswaai. Sy het van een tak na `n ander geswaai! Dae het verby gegaan en die arme apie het net meer en meer gehuil.
3
CC-BY
Wesley Kipkorir Rop
Sandra van Zyl
af
0154_apie-en-die-jagter-se-vrou.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0154
asp
Op `n dag het die apie weer `n klein babatjie gekry. Mamma apie het besluit om haar baba na die paadjie toe te vat sodat almal wat daar verby gekom het, die baba kon sien en die baba sterkte toe wens.
4
CC-BY
Wesley Kipkorir Rop
Sandra van Zyl
af
0154_apie-en-die-jagter-se-vrou.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0154
asp
Apie het van die boom se tak af geklim en die baba op die vloer neer gesit. Net toe kom daar `n jagter verby wat oppad was huis toe, en hy het die klein apie op die vloer in die paadjie gesien.
5
CC-BY
Wesley Kipkorir Rop
Sandra van Zyl
af
0154_apie-en-die-jagter-se-vrou.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0154
asp
Die jagter het die baba apie opgetel en huis toe gevat. Toe die jagter by die huuis gekom het, het sy drie seuns met die klein apie kind begin speel .
6
CC-BY
Wesley Kipkorir Rop
Sandra van Zyl
af
0154_apie-en-die-jagter-se-vrou.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0154
asp
Die drie seuns het begin sing; “Gooi die apie op! Gooi hom neer! Gooi hom vir my! Gooi dit vir hom!” Die arme apie was van een seun na die ander gegooi.
7
CC-BY
Wesley Kipkorir Rop
Sandra van Zyl
af
0154_apie-en-die-jagter-se-vrou.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0154
asp
Soos die drie seuns met die baba apie gespeel het, het mamma apie in die boom weggekruip terwyl sy kyk hoe die seuns met haar baba speel. Sy was bang dat daardie baba ook sou dood gaan soos al haar ander babas.
8
CC-BY
Wesley Kipkorir Rop
Sandra van Zyl
af
0154_apie-en-die-jagter-se-vrou.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0154
asp
Die jagter se vrou het nader gekom en toe sien sy dat haar seuns met die arme baba apie speel. Sy het met `n kwaai stem vir hulle gesê: “ Pasop! Gee die apie hier. Julle sal hom laat val!”
9
CC-BY
Wesley Kipkorir Rop
Sandra van Zyl
af
0154_apie-en-die-jagter-se-vrou.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0154
asp
Die jagter se vrou het die apie in haar arms getel en hom geseën.
10
CC-BY
Wesley Kipkorir Rop
Sandra van Zyl
af
0154_apie-en-die-jagter-se-vrou.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0154
asp
Toe die jagter se vrou die klein apie op die vloer neersit, het mamma apie baie gelukkig nader gehardloop. Sy het haar baba naby haar bors vasgehou en toe by die boom op verdwyn.
11
CC-BY
Wesley Kipkorir Rop
Sandra van Zyl
af
0154_apie-en-die-jagter-se-vrou.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0154
asp
Eendag was daar 'n baie honger krokodil.
0
CC-BY
Christian G.
Nadine Elsë
af
0156_die-honger-krokodil.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0156
asp
Hy het stadig en saggies vir kos gesoek. En toe...
1
CC-BY
Christian G.
Nadine Elsë
af
0156_die-honger-krokodil.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0156
asp
POW!!! Gaps die krokodil!
2
CC-BY
Christian G.
Nadine Elsë
af
0156_die-honger-krokodil.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0156
asp
Na die is hy nie meer honger nie, en is hy gelukig.
3
CC-BY
Christian G.
Nadine Elsë
af
0156_die-honger-krokodil.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0156
asp
Totdat hy weer honger raak.
4
CC-BY
Christian G.
Nadine Elsë
af
0156_die-honger-krokodil.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0156
asp
Eendag, lank, lank gelede, was Hen en Arend vriende. Hulle het in vrede saamgeleef met al die ander voëls. Nie een van hulle kon vlieg nie.
0
CC-BY
Ann Nduku
Willemien Wannberg
af
0158_hen-en-arend.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0158
asp
Eendag, was daar 'n hongersnood in die land. Arend moes baie ver loop om kos te kry. Sy was baie moeg toe sy terugkom. "Daar moet 'n makliker manier wees om te reis!" sê Arend.
1
CC-BY
Ann Nduku
Willemien Wannberg
af
0158_hen-en-arend.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0158
asp
Na 'n goeie nagrus het Hen 'n briljante idee gekry. Sy het begin om al hul voëlvriende se vere wat uitgeval het, bymekaar te maak. "Kom ons werk hulle vas op ons eie vere," het sy gesê. "Miskien sal dit dan makliker wees om te reis."
2
CC-BY
Ann Nduku
Willemien Wannberg
af
0158_hen-en-arend.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0158
asp
Arend was die enigste een in die dorpie wat 'n naald gehad het, so sy het eerste begin werk. Sy het vir haarself 'n paar pragtige vlerke gemaak en hoog bo Hen gevlieg. Hen het die naald geleen maar het gou moeg geword van die gewerk. Sy het die naald op die kas gelos en kombuis toe gegaan om vir haar kinders kos te maak.
3
CC-BY
Ann Nduku
Willemien Wannberg
af
0158_hen-en-arend.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0158
asp
Die ander voëls het vir Arend gesien wegvlieg. Hulle het toe vir Hen gevra om vir hulle die naald te leen, sodat hulle ook vir hulself vlerke kon maak. Gou-gou was daar oral in die lug voëls wat rondgevlieg het.
4
CC-BY
Ann Nduku
Willemien Wannberg
af
0158_hen-en-arend.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0158
asp
Toe die laaste voël wat die naald geleen het, dit terugbring, was Hen nie daar nie. Haar kinders neem toe die naald en begin daarmee speel. Toe hulle moeg word van die speletjie, het hulle die naald in die sand gelos.
5
CC-BY
Ann Nduku
Willemien Wannberg
af
0158_hen-en-arend.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0158
asp
Arend het laat die middag teruggekom. Sy het die naald gevra om sommige van haar vere wat losgegaan het tydens haar reis, reg te maak. Hen het in die kas gekyk. Sy het in die kombuis gesoek. Sy het op die werf gesoek, maar die naald was nêrens te kry nie.
6
CC-BY
Ann Nduku
Willemien Wannberg
af
0158_hen-en-arend.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0158
asp
"Gee my net 'n dag," het Hen by Arend gesmeek. "Dan kan jy jou vlerke regmaak en wegvlieg om weer kos te kry." "Net nog een dag," het Arend gesê. "As jy nie die naald kry nie, sal jy vir my een van jou kuikens moet gee as betaling."
7
CC-BY
Ann Nduku
Willemien Wannberg
af
0158_hen-en-arend.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0158
asp
Toe Arend die volgende dag kom, het sy vir Hen gekry waar sy in die sand skrop, maar geen naald nie. Arend het toe blitsvinnig afgeduik en een van die kuikens gegryp. Sy het daarmee weggevlieg. Daarna, wanneer Arend daar aankom, kry sy vir Hen wat skrop in die sand op soek na die naald.
8
CC-BY
Ann Nduku
Willemien Wannberg
af
0158_hen-en-arend.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0158
asp
As Arend se skaduwee op die grond val, waarsku Hen haar kuikens. "Kom weg uit die kaal droë grond." Hulle antwoord dan: "Ons is nie dom nie. Ons sal hardloop."
9
CC-BY
Ann Nduku
Willemien Wannberg
af
0158_hen-en-arend.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0158
asp
Hier is Agnes.
0
CC-BY
Agnes Mabururu
Fanie Viljoen
af
0160_gestremde-mense-kán.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0160
asp
Agnes loop met krukke.
1
CC-BY
Agnes Mabururu
Fanie Viljoen
af
0160_gestremde-mense-kán.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0160
asp
Hier is Tuma.
2
CC-BY
Agnes Mabururu
Fanie Viljoen
af
0160_gestremde-mense-kán.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0160
asp
Tuma het probleme met sy oë.
3
CC-BY
Agnes Mabururu
Fanie Viljoen
af
0160_gestremde-mense-kán.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0160
asp
Hier is Maria, my buurvrou.
4
CC-BY
Agnes Mabururu
Fanie Viljoen
af
0160_gestremde-mense-kán.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0160
asp
Maria kan nie hoor nie.
5
CC-BY
Agnes Mabururu
Fanie Viljoen
af
0160_gestremde-mense-kán.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0160
asp